Blouberg

In die hart van Suid-Afrika se wynstreek, met die Hottentots-Holland-bergreeks op die agtegrond, lê die twee wynplase, Blouberg en Tweekop.

 

Jare gelede het ‘n tragedie beide die Sinclair-familie van Tweekop en die Walker-familie van Blouberg getref toe DuncanSinclair en Nina Walker in ‘n vuur omgekom het wat ook Blouberg vernietig het. Twee jaar daarna het Anna Sinclair en Marc Walker met hul huwelik die twee families wat vir jare bure en beste vriende was, saamgesnoer.

 

In die Blouberg-reeks ontmoet ons hul nege kinders, en leer meer oor Anna en Marc en hul kinders se liefdeslewens.

Klein Bietjie Blou.png
b2r-logo-white.png

Karakters

Adam Walker

Bemarker

Bethany Masters

Assistent vir Catherine Mason

George Faber

Lilian se man

Jessica Renner

Meghan se assistent

Mackenzie Walker

Entrepreneur

Matthew Sinclair

Siviele ingenieur

Nathan Sinclair

Hoëprestasiebestuurder: Wynland Rugbyunie

Winelands Rugby Union

In besit van Nathan Sinclair en sy broers, Luke en Reid Walker

Anna Sinclair

Eienaar / Hoofredakteur – Fashion SA

Catherine Mason

Hollywood-aktrise, Meghan se kliënt

Hannah Blake

Sportwetenskaplike

Kathleen Delahunt

Ondersoekende joernalis

Mae

Die naam van Meghan se boetiek en haar handelsmerk

Meghan Carstens

Modeontwerper

Nicola Evans

Bemarker / Gebeurtenis Koördineerder

Zander du Preez

Rugby speler

Annie Sinclair Brodie

Direkteur: Winelands mode Week

Dr Patrick George

Neurochirurg

Helen and Samuel

Huishoudster en grondboer by Twin Peaks

Lilian

Nathan se ex, 'n model

Marc Walker

Eienaar: Blou Berge

Melanie Walker

Kok

Reid Walker

Speler / Afrigter - Wynland Rugbyunie

Anton and Pierre

Reid se spanmaats by Winelands

Fashion SA

Leidende Suid-Afrikaanse mode-tydskrif  wat aan Anna Walker behoort

Jennifer Munroe

Bemarker: Winelands Rugbyunie

Luke Walker

Sakeman

Marcus Walker Jnr

Wynhandelaar: Blou Berge

Mr Foster

Sy luitoon het Nathan se herinneringe op ge bring 

Sean Delahunt

Eienaar van O'Malley's