Kolwyntjies vir die Liefde.jpg

Maryke Carstens keer terug na Suid-Afrika met ‘n droom op een dag haar eie konwyntjiewinkel oop te maak. Sy weet dit gaan harde werk verg en dalk ‘n tydjie neem, maar sy gee nie om bietjie te wag om haar droom te vervul nie. Sy sal beslis nie dat ‘n ongeskikte buffel, wat haar van dinge beskuldig waarvan sy nie eens sal droom nie, haar droom kelder nie.

Toe Paul Massyn besef dat hy die kat aan die stert beet gehad het, probeer hy dinge herstel maar Maryke is ‘n hardkoppige rooikop. Hy moet hard werk om haar vertroue en vriendskap te wen. Wat moet hy doen om haar hart te wen?

Paul het dalk ‘n troefkaart. Wat is daardie spreekwoord nou weer?

Die pad na ‘n man se hart is deur sy maag.

Die pad na hare man dalk net deux by kombu is loop.

Die pad na Paul se hart is deur sy maag.... Maryke s'n mag dalk net deur sy kombuis loop

  • Facebook Social Icon
  • Twitter Social Icon
  • Instagram Social Icon
  • Blogger Social Icon
  • 2162633
  • goodreads-icon
  • Pinterest Social Icon
  • Amazon Social Icon

© 2020 by francinebeaton. All Rights Reserved.