top of page
< Back

Groenbosbaai Omnibus

Twee stories van drome, genesing, en nuwe beginne in Groenbosbaai

Groenbosbaai Omnibus

Kolwyntjies vir die Liefde:: Maryke Carstens droom daarvan om haar eie kolwyntjiewinkel oop te maak in Groenbosbaai. Sy is vasberade om haar droom te verwesenlik, selfs al moet sy te doen kry met Paul Massyn, 'n ongeskikte man wat haar verkeerd beoordeel het. Wanneer Paul sy fout besef, werk hy hard om haar vertroue en liefde te wen. Sal sy 'n kans waag op die pad na liefde deur sy kombuis?

Somerson Kersfees: Stuart Mackenzie, 'n internasionale brandweerman, kom na Groenbosbaai sonder tyd vir liefde. Maar 'n ontmoeting met die plaaslike dokter, Hayley Evans, verander alles. Hayley, wat haar man aan kanker verloor het, het opgehou glo in liefde. Kan hul onverwagsse ontmoeting 'n sprankie hoop bring en hul lewens vir altyd verander?

bottom of page