top of page
< Back

Ultimatum vir Ulrich

As jy weet wat goed is vir jou en jou loopbaan, bly weg van my dogter 

Ultimatum vir Ulrich

As jy weet wat goed is vir jou en jou loopbaan, bly weg van my dogter!”
Al wat Ulrich Fölscher wil doen is rugby speel vir die Buffels en die Springbokke en om uiteindelik die beste sjef in die stad te wees. In daardie volgorde. Daar is nie plek vir romanse in sy lewe nie. Om sy afrigter se bevel na te kom is dus maklik, totdat hy die afrigter se dogter ontmoet. Samantha is alles wat hy soek – warm, borrelend – en moontlik daardie geheime bestanddeel wat Ulrich nodig het om sy lewe op te vervolmaak.
Sammy is ‘n professionele atleet en ken dus ook die reëls. Dit is egter baie moeilik om Ulrich se innerlike krag, sy fokus en vasbeslotenheid, maar veral sy verleidelike soene, te weerstaan."

bottom of page