top of page
Search


Waar speel my stories af?
“’n Boek se omgewing is meer as net agtergrond – dis deel van die storie se siel.” - wikiHow Dis waar. 'n Leser wil nie net weet waar...

Francine Beaton
Jul 104 min read


Skryf en Tydsbestuur: Hoe Ek Dit Balanseer
Leer hoe ek my skryfwerk, sleurtake en rustyd balanseer deur beplanning, prioritisering en selfversorging—sonder om alles op myself te neem.

Francine Beaton
Jun 133 min read


Jy hoef nie alleen te skryf nie – hoe skryfprojekte en skryfmaats jou kreatiwiteit aanwakker
Skryf hoef nie ’n solo-missie te wees nie. Hier’s hoekom groepsprojekte soos ROSAWrimos werk – en hoe dit dissipline en ondersteuning bou.

Francine Beaton
May 303 min read


Ek het 6 notaboeke, 4 Toeps en 1 brein wat nie wil fokus nie
Ek probeer regtig. Ek wil georganiseerd wees. Ek het Notion. Ek het Plottr. Ek het Planoly. Ek het Canva. Ek het template en spreiblaaie...

Francine Beaton
Apr 193 min read


Ek wil skryf – nie bemark nie
Sosiale media? Bleh ! Ja, ek sê dit sommer hardop. Ek wéét dis belangrik. Ek weet dis iets wat jy “moet” doen as jy boeke wil verkoop....

Francine Beaton
Apr 112 min read


Rugby, Romantiek en ‘n Glas Wyn vir die Senuwees 🍷🏉❤️
Vir party mense is rugby net ‘n sport. ‘n Klompie ouens wat op ‘n Saterdagmiddag agter ‘n bal aanhardloop terwyl die res van ons met ‘n...

Francine Beaton
Mar 212 min read


n Dag in die Lewe van ‘n Skrywer – Mites vs. Realiteit
Ons het almal ‘n prentjie in ons kop van hoe ‘n skrywer se lewe lyk. Jy weet, daardie romantiese idee van ‘n kreatiewe siel wat met ‘n...

Francine Beaton
Feb 284 min read


Groenbosbaai: Die Onweerstaanbare Bekoring van Klein Dorpie-Romantiek
Daar is iets onmiskenbaar betowerend aan ‘n klein dorpie. Die soort plek waar almal mekaar ken, waar jy nooit net gou êrens kan inloop...

Francine Beaton
Feb 213 min read
bottom of page
