top of page
Search


My karakters is dramakoninginne. En ek's net hier vir die reis
Ek is nie 'n beplanner nie. Ek probeer. Regtig. Maar ek is nie. Ek is 'n "planser". Ek beplan die reeks. Ek weet wie die karakters is en...

Francine Beaton
May 162 min read
1


Vyf maniere om skrywersblok te oorkom sonder om jou hare uit te trek (of jou rekenaar by die venster uit te gooi)
Brand jy vas as gevolg van skrywersblok? Hier’s vyf praktiese (en prettige) maniere om jou kreatiwiteit weer aan die gang te kry — sonder trauma of trane.

Francine Beaton
May 92 min read
1


Die Klankbaan in my kop
Musiek het 'n manier om ons direk in 'n spesifieke emosie of herinnering te dompel. As skrywer vind ek dit fassinerend hoe 'n enkele liedjie 'n hele storie kan inspireer of 'n karakter se diepte kan verryk. Alhoewel ek nie musiek speel terwyl ek skryf nie—die versoeking om 'n solo-optrede met my pen as mikrofoon op te voer is net te groot—gebruik ek dit dikwels voor ek begin skryf om myself in die regte gemoedstoestand te plaas.

Francine Beaton
May 23 min read
2


Ek het 6 notaboeke, 4 Toeps en 1 brein wat nie wil fokus nie
Ek probeer regtig. Ek wil georganiseerd wees. Ek het Notion. Ek het Plottr. Ek het Planoly. Ek het Canva. Ek het template en spreiblaaie...

Francine Beaton
Apr 193 min read
0


Ek wil skryf – nie bemark nie
Sosiale media? Bleh ! Ja, ek sê dit sommer hardop. Ek wéét dis belangrik. Ek weet dis iets wat jy “moet” doen as jy boeke wil verkoop....

Francine Beaton
Apr 112 min read
3


Wat Ek Wens Ek Vroeër Geweet Het oor Publikasie 📚✨
Die pad na publikasie is soos ‘n liefdesverhaal op sy eie – vol hoop, drome, teleurstellings en daardie onvermydelike oomblik waar jy...

Francine Beaton
Mar 284 min read
2


Rugby, Romantiek en ‘n Glas Wyn vir die Senuwees 🍷🏉❤️
Vir party mense is rugby net ‘n sport. ‘n Klompie ouens wat op ‘n Saterdagmiddag agter ‘n bal aanhardloop terwyl die res van ons met ‘n...

Francine Beaton
Mar 212 min read
1


Die Snaakste of Mees Onverwagte Navorsing wat Ek vir ‘n Boek moes Doen
Skrywers Google vreemde dinge. Dinge wat, as iemand anders dit sien, baie ongemaklike vrae kan laat ontstaan. Dinge wat sekerlik ‘n paar...

Francine Beaton
Mar 143 min read
5
Sprokies in die Moderne Wêreld – Waarom Ons Steeds Lief is vir Wonderwerke
Toe ons kinders was, het ons met groot oë geluister na stories van prinsesse, towenaars en wonderwerke. Ons het saam met Aspoestertjie...

Francine Beaton
Mar 72 min read
12
bottom of page