top of page

Beste vriende moet nie soos Lia Moorcroft lyk nie en nog minder moet hulle die gevoelens ontwaak wat Lia nou regkry om te doen. Jesse Summers het dit besef toe die vrou wat hy ken sedert die dae wat sy nog doeke gedra het, na agt jaar skielik in hom vasloop. Dis darem seker nie te veel gevra om net so ‘n rukkie kans te kry om gewoond te raak aan die nuwe Lia nie, is dit?

Dinge werk nooit uit soos jy hoop dit gaan nie. Lia en Jesse vind baie gou uit dat daar geen manier is wat hulle ‘n afstand gaan  kan handhaaf nie, aangesien Lia Jesse se nuwe intern is.

Beide waardeer hul vriendskap en sal enigiets doen om dit nie te skaad nie, al beteken dit ook dat hulle hul groeiende gevoelens vir mekaar moet onderdruk. Maar hoe lank gaan dit neem voor hulle gaan swig?

Kans vir Liefde (Op die Kantlyn2)

R150,00Price
    bottom of page