top of page

Hulle mag dalk stiefbroer– en suster wees, maar daar was geen liefde tussen Marcus Walker en Annie Sinclair nie. Marcus het deeglik daarvan seker gemaak. Hy het sedertdien die prys daarvoor betaal.

Annie het vyf jaar in self-opgelegde ballingskap in New York gebly. Toe haar huwelik eindig, keer Annie en haar dogter terug na Blouberg om weer heel te word.

Om Annie vir die eerste keer sedert haar troue te sien, was ʼn skok vir Marcus. Hy het net begin om weer die stukkies van sy lewe op te tel en was nog nie gereed om Annie te sien nie.

Vir twee jaar het Marcus in die agtergrond gebly en gekyk hoe Annie weer heel word. Toe dit gebeur, was Marcus daar. Was Annie gereed of het Marcus sy tweede kans verloor om hul stukkie blou hemel op Blouberg te vind?

'n Stukkie Blou Hemel (Blouberg, 2)

SKU: 364215376135199
R150,00Price
  • I'm a product detail. I'm a great place to add more information about your product such as sizing, material, care and cleaning instructions. This is also a great space to write what makes this product special and how your customers can benefit from this item.
bottom of page